Friday, September 30, 2005

Finnaly started my blog....

Wow .. my 1st post ... i guess it is about time hey.

It only took 10 minutes to setup... well actually took 2 minutes and then another f***ng 8 to find a name that has not been used already. Anyway it is all setup now.

3 Comments:

At 2:53 PM , Blogger Jaco said...

Jan vra vir Piet."Hoe sal ek weet of my aanstaande vrou op ons troudag nog 'n virgin is?"
SĂȘ Piet:"Met jul honeymoon vat 'n blik blou en 'n blik rooi verf en 'n graaf saam. Verf dan jou een knater blou en die ander een rooi. As sy dan se dis die snaakste ballas wat sy nog gesien het, bliksem haar met die graaf."

 
At 6:11 AM , Blogger saintwillem said...

sipho kon nie 'n personalized numberplate van R3000 bekostig nie, toe gat hy na die department of home affairs en betaal R100 om sy naam na FCD683N te verander...

 
At 5:24 PM , Blogger Jaco said...

Rolf...

Jy is 'n homo...dis reg 'n homo..
Ek gaan nie weer aan jou XBox werk nie, wil jy weet hoekom nie?
Want Unisys dink nie dit is snaaks as ek 10:30(dis reg 2 ure laat) by die werk aankom nie & nog minder aanvaar hulle verskonings soos: Ek is laat om dat ek op 'n soldeersel flux 'high' was & net uitgepass het.. So jou moer!
Doen dit jouself..

Hoop jy het 'n wonderlike dag verder Buddy !!

Jaco

 

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home